Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

8/20/2016

Olimpiese atlete bely geloof




Verskeie atlete, soos bv Usain Bolt hiernaas, het by vanjaar se Rio Olimpiese Spele nie geskroom om openlik hulle geloof in Jesus te bely en Hom te loof vir hul prestasies nie - terwyl die media en veral die BBC met sy anti-Christen bevooroordeeldheid verkies het om dit te ignoreer, want "we don't do God'.


*Daniel Smith - member of the Australian Olympic 4x200m freestyle relay team – ‘I just give God all the thanks and praise’

*David Boudia and Steele Johnson - American diving champions – "We both know our identity is in Christ"
 *Madeline DiRado gold medallist in the women’s 4x200m freestyle relay -  ‘Knowing that I’m a child of God has given me a quiet confidence’

*Nick Willis
- 1500m athlete -  ‘Once I understood who I was in God, that freed me from those empty motives for doing sport’
*Christine Ohuruogu – she’s the first British female to win three global titles. Even if it doesn’t go too well, you still give thanks regardless’*Gabby Douglas - part of the USA gymnastics team that won gold in Rio this week -  ‘God has given me this amazing talent, so I’m going to go out and glorify his name’
*Usain St. Leo Bolt – the world's fastest man - ‘I want to thank GOD for everything he has done for me cause without Him none of this would have been possible’
*Wayde van Niekerk - The new 400m Olympic champion and world record holder celebrated his medal with the words "Jesus did it"


2 comments:

Henrietta said...

Dit het my ook baie diep getref en ek het nogal 'n hele paar berigte oor Wayde gelees: dat hy 'n premature baba was wat min kan op oorlewing gehad het, dat ook woorde op sy spykerskoene eer aan die Here bring. Hy het ook R500 000 gegee aan 'n inrigting vir premature babas, wat sy ma al jare lank ondersteun uit dankbaarheid dat Wayde oorlewe het. Wonderlike rolmodelle vir jong mense.

Danie Loots said...

Dit is wonderlik en so bemoedigend dat Christene van oral steeds die Naam bo alle name in die openbaar bely.