Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

6/14/2016

He's best known as the iconic star of films as diverse as Philadelphia and American Gangster, but Denzel Washington is also known as a Hollywood star who is unafraid to be vocal about his Christian faith. As reported on Christian Today, Washington this month told graduates of Dillard University to "put God first in everything you do".
It's not the first time he's gone public with his faith however, frequently mentioning it in interviews.

5 comments:

Liza-Nel said...

Dis verblydend om te lees dat daar nog geloof in Hollywood te vinde is.

Henrietta said...

Wonderlik! Die laaste plek waar mens eintlik sal gaan soek né? :) Ek dink ek het onlangs van nog een gelees.... net gou gaan soek...

Henrietta said...

Sylvester stallone confesses faith

https://www.youtube.com/watch?v=peZZY777AjU

Liza-Nel said...

Dankie. Dis soos die een verslaggewer se - "In our day of confusion and shear rebellion its shocking to see, stars and celebrity taking the brave step to embrace and put their faith in a God."
Ek is amper te bang om na die onderhoud op Youtube te luister, bang vir 'n valsklankie...

Henrietta said...

Jy is reg Liza... Soos "photoshop" met foto's doen, kan mens blykbaar deesdae met klanksnitte ook doen... dit KLINK baie opreg, maar as mens verder op die internet soek, word ander bewerings gemaak.