Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

4/28/2015

Jacob Zuma is flogging the dead "APARTHEID" horse again.... and again and again!

Die ANC is geestelik en moreel bankrot, en kan geen logiese regverdiging kry om aan te gaan met die sg. "struggle" nie, nou speel hulle met hul onderdane se emosies om hul op te sweep met die oog op 2016 se verkiesings. Die ANC is desperaat vir stemme. Waar westerse lande die toekoms inkyk om slagspreuke te kry vir hul veldtogte, bly die Afrika-mens "agtertoe" kyk. Dis deel van hul wêreldbeskouing. http://www.iol.co.za/news/politics/apartheid-left-sa-a-sick-nation-zuma-1.1850779#.VT8fcfAgbRU

11 comments:

Henrietta said...

"Why are other Africans not in their countries?" - a small voice of reason DID crop up though... http://citizen.co.za/371208/zuma-why-are-other-africans-not-in-their-countries/

Liza-Nel said...

Our collective inertia in the face of the human catastrophe that is engulfing this nation has contrived to remind me of Pastor Martin Niemöller’s now legendary words about the atrocities committed by Hitler and his Nazis.
He said: "First they came for the socialists, and I did not speak out — because I was not a socialist. Then they came for the trade unionists, and I did not speak out — because I was not a trade unionist. Then they came for the Jews, and I did not speak out — because I was not a Jew. Then they came for me — and there was no one left to speak for me."

A new strain of the virus reared its head on Saturday, at Emalahleni informal settlement near Nancefield Hostel in Soweto. It was here that Florence
Mukwevho fell victim to the virus. Her sin? She is Venda-speaking.

She told the media that her assailants had shouted: “We do not want Venda, Shangaan, Sotho and Tswana people.” (Voeg hierby die veel gehate Afrikaners)
http://www.rdm.co.za/politics/2015/04/24/ethnic-cleansing-sure-to-follow-xenophobia
('High lite link' en dan 'right click' om venstertjie oop te maak, kliek bo-aan op 'Open link' om oop te maak) Hehehe verskoon my tweetaligheid..

Liza-Nel said...

Uit die perd se bek...

Goodman Lepota: "Apartheid fell almost two decades ago but a lot of black people still have that apartheid mentality of seeing themselves as inferior".

He tells the BBC's Pumza Fihlani that some young South Africans, or "born frees", are using apartheid as an excuse for underachieving.
- Goodman Lepota is a black student at the prestigious African Leadership Academy - which enlists Africa's top students.

Henrietta said...

Dankie Liza, 'n goeie skakel met veel om oor na te dink. Ons as Christene weet WIE die antwoord is. Wat onstellend is, is dat meer as driekwart van SA se inwonder sê dat hulle Christene is, en dan lyk die land SO!

Henrietta said...

“Projection” Mr Dlamini? It is the process whereby you superimpose on others the emotions which afflict your own personality. ( Mike Berger, from the link to Politicsweb) This was written after Wits PRC said that he admires Hitler…


http://www.politicsweb.co.za/news-and-analysis/dont-take-us-for-fools-mr-mcebo-dlamini?utm_source=Politicsweb+Daily+Headlines&utm_campaign=b56049e9ed-DHN_April_30_2015&utm_medium=email&utm_term=0_a86f25db99-b56049e9ed-140176229

Henrietta said...

"Projekteer" Zuma nie ook maar dikwels sy emosies op ander nie? Ek vra maar net ... :) :)

Liza-Nel said...

'n Interessante vraag.

Zuma se ‘projeksie’ en ideologiese uitkyk word blykbaar gemotiveer deur kulturele marxisme maw die aftakeling van enige vorme van die Westerse/Europese kultuur. Daarenteen gestel is die strewe na Afosentrisme, oftewel die terugkeer van die stamkultuur en die herstel van die swartman se waardigheid.

Op ʼn vraag aan Zwelinzima Vavi, die voormalige COSATU president, oor waarom hy ʼn “sosialis” kan wees, gesien in die lig van sy belesenheid en finansiële welvaart was sy antwoord dat sy ideologiese denke reeds van sy kleintyd af gevorm was toe hy as kind van ʼn arm plaaswerker grootgeword en ervaar het dat hy deel van ʼn groep was wat ekonomies en polities uitgebuit word.

Zuma deel Vavi se armoedige kinderjare wat dan waarskynlik die dryfveer agter sy Marxistiese uitkyk is.

Liza-Nel said...

“‎People have presuppositions... By 'presuppositions' we mean the basic way that an individual looks at life- his worldview. The grid through which he sees the world. Presuppositions rest upon that which a person considers to be the truth of what exists. A person's presuppositions provide the basis for their values- and therefore the basis for their decisions.”
― Francis A. Schaeffer

Henrietta said...

NOU kom ons nader aan die wortel van die saak! Ek dink Schaeffer sit sy vinger op die regte plek. In jou aanhaling praat hy van die "grid" waardeur mens kyk. Ek het ook al gelees dit is die "bril" of lens waardeur 'n mens kyk. Dit sal verklaar waarom een sogenaamde "arm" mens ANDERS na sy/ haar omstandighede sal kyk as ander.

Ons voorouers en wat hulle in die konsentrasiekampe deurgemaak het, byvoorbeeld (my ouma en oupa aan moederskamp was albei oorlewendes). Die Jode ook. Een groep soek die sin in lyding, 'n ander groep soek weerwraak - ek weet dit is oorvereenvoudig, maar dit is min of meer hoe ek dit sien.

Liza-Nel said...

Jy's heeltemal reg. Dis 'n botsing tussen twee wêreldbeskouïnge.. Jesus Christus aan die een kant en ateïsme/humanisme en al die gepaardgaande 'ismes' aan die anderkant. (Wat is die Afrika-kultuur anders as ateisme)

Schaeffer praat graag van die 'Judeo-Christian worldview'.

As jy ooit sy boek "A Christian Manifesto" raakloop. KOOP DIT. Jy sal nie spyt wees nie.

Henrietta said...

Dankie, sal Schaeffer se boek soek! Pragtige stuk oor evangelisasie wat jy heel regs geplaas het ... veel waarhede daarin vervat!