Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

3/25/2015

DIE STURENDE GOD WAT ONS AANBID ( DEEL 6- JONA)



Soms is die gestuurdes teensinnig, en moet God "hardhandig" wees.... Jon 1:17 En die HERE het ‘n groot vis beskik om Jona in te sluk; en Jona was drie dae en drie nagte in die ingewande van die vis.

3 comments:

Liza-Nel said...

‘n Mens kan sê dat die onwillige Jona een van die mees suksesvolle sendelinge van die geskiedenis geword het met die bekerings van die heidense matrose en die heidense stad Nineve op sy kerfstok…voorwaar 'n diep verhaal met baie fasette.

Henrietta said...

En dan wil mense soos onder andere prof Ferdinand Deist ( in sy boek Die God van Jona) mens laat dink dat dit met 'n mite is!

Liza-Nel said...

Ek lees nou onlangs van Calvyn wat glo gesê het dat as die verhaal van Jona nie in die Bybel gestaan het nie, hy dit nie sou geglo het nie... :))