Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

3/15/2015

DIE STURENDE GOD WAT ONS AANBID ( DEEL 4)

Soms besef 'n mens NA die tyd dat God 'n Groter Plan met 'n mens se lewe gehad het. So het Josef eers nadat hy met sy broers verenig was, geweet wat God se Plan met hom was: "Maar Josef het hulle geantwoord: “Moenie bang wees nie. Ek is nie God nie. Julle wou my kwaad aandoen, maar God wou daarmee goed doen: Hy het gesorg dat 'n groot volk nou in die lewe gebly het." Genesis 50:19-20).

2 comments:

Liza-Nel said...

Soos hulle sê "hindsight is 20/20". Dis soms eers lank na die tyd dat 'n mens in terugskouing die groter prentjie raaksien - God se hand in wêreldgebeure en in jou eie lewe kan sien.

Henrietta said...

Ja Liza, dit maak nie saak hoeveel keer ek dit lees nie: die verhaal van Josef tref en inspireer my elke keer wat ek dit lees