Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

8/04/2014

Goodbye ( Uncle) Sam, hallo my Tjaaina... (vervolg: Vierde Hoofstuk)

Uiteindelik het "Uncle Sam" wakker geword vir die Tjaaina's in Afrika! Daar word nou kliphard gevry na Afrika ... http://www.biznews.com/briefs/2014/08/obama-courting-africa-hard-aims-for-us-to-usurp-chinas-lead/

2 comments:

Henrietta said...

Hulle het baie om in te haal! Deur die jare het ek so effe boek gehou:

http://onsgeloofgesprek.blogspot.com/2011/05/goodbye-uncle-sam-hallo-my-tjaaina.html


http://onsgeloofgesprek.blogspot.com/2012/07/goodbye-uncle-sam-hallo-my-tjaaina.html



http://onsgeloofgesprek.blogspot.com/2013/06/goodbye-uncle-sam-hallo-my-tjaaina_29.html


http://onsgeloofgesprek.blogspot.com/2013/11/goodbye-uncle-sam-hallo-my-tjaaina.html

http://onsgeloofgesprek.blogspot.com/2014/01/goodbye-uncle-sam-hallo-my-tjaaina.html

http://onsgeloofgesprek.blogspot.com/2013/06/goodbye-uncle-sam-hallo-my-tjaaina.html

Henrietta said...

Dit lyk my Obama is regtig DESPERAAT!! ALLE "krane" word oopgedraai om die Afrikane se guns te wen. Hierdie is die grootste ooit aantal mense uit Afrika wat hy bymekaar gekry het…

http://www.dailymail.co.uk/news/article-2718143/Obamas-monsters-ball-How-White-House-opened-doors-Africas-evil-dictators-homophobes-turned-blind-eye-human-rights-record.html