Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

1/12/2014

Goodbye ( Uncle) Sam, hallo my Tjaaina... (vervolg: Vierde Hoofstuk)

Nou ja, wat mens 'n hele ruk al verwag het, het toe uiteindelik gebeur. China is nou die grootste handelsmoondheid. Mens wonder wat die lang termyn effek gaan wees, wêreldwyd maar ook vir Suid-Afrika? China is uit en uit 'n kommunistiese land..
http://www.blacklistednews.com/China_Surpasses_U.S._as_World%E2%80%99s_Largest_Trading_Nation/31920/0/38/38/Y/M.html

2 comments:

Liza-Nel said...

Afrika en Sjina mag dalk op die oomblik 'best buddies' wees...maar die vriendskap sal net duur tot die dag wat hulle oë oopgaan en hulle besef hulle is alweer met 'n stukkie slappap onder 'n wip gevang.

Dame Jane Goodall sryf: “In Africa, China is merely doing what the colonialist did. They want raw materials for their economic growth, just as the colonialists were going into Africa and taking the natural resources, leaving people poorer,” she said in an interview in Johannesburg.
The stakes for the environment may even be larger this time round, she warns.
“China is bigger, and the technology has improved... It is a disaster.”
(Dame Goodall is a British primatologist, ethologist, anthropologist, and UN Messenger of Peace)

Henrietta said...

Goodbye Nkandla, yellow my Tjaina! Hierdie treintrok-ooreenkoms laat Nkandla se korrupsie na 'n Sondagskoolpiekniek lyk …

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Duurste-soustrein-20140322