Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

12/24/2013

Vrede, vreugde en mooiste seëninge met Kersfees .....


 ....want ‘n Kind is vir ons gebore, ‘n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors (Jes 9:6)

4 comments:

Henrietta said...

Dankie Liza dat jy ons blog so mooi maak, vir al die goeie wense - mag dit alles ook waar word vir jou en jou geliefdes

Liza-Nel said...

Dankie Henrietta. Geniet die tyd saam met die familie en kleinkinders.

Danie Loots said...

Geseënde Kersfees julle. Hoop julle het 'n wonderlike dag gehad saam met jul geliefdes en dat julle 'n spesiale aanraking van Jesus se teenwoordigheid kon ervaar.

Henrietta said...

Dankie Danie, was juis "van die lug af" om kosbare uurtjies saam met geliefdes deur te bring. Hoop jul feesdae was ook geseënd.