Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

12/02/2013

Hoe die valse " teologie " van New Age Gaia deur die NG familie gebruik word

Lees meer hier oor die New Age beskouing oor die aarde as " moeder " : http://en.wikipedia.org/wiki/New_Age_Gaian

4 comments:

Henrietta said...

Die NG Kerk en twee ander groeperinge van die NGK het 'n verklaring teen hidrobreking in die Karoo uitgereik, lees hier:

http://www.ngkerkas.co.za/wp-content/uploads/2013/11/2013-11-07-SUBMISSION-HYDRAULIC-FRACTURING-1.pdf

Henrietta said...

Hier is die gedeelte uit die voorlegging waarmee ek 'n probleem het:

*God is portrayed in the Christian faith as loving Father (AND AT TIMES ALSO AS A MOTHER) who is concerned about the well-being of all living creatures, in fact about the well-being of the whole earth.

Om God as Moeder juis hier in verband met die aarde te bring, herinner sterk aan die New Age idee van Gaia Moeder Aarde.

Liza-Nel said...

As die NG familie uitsprake maak dat die Heilige Gees die energie is waaruit alle materie geskep is huldig hulle 'n animistiese siening - dit is mos die oortuiging dat daar geen skeiding tussen die geestelike en fisieke wêreld bestaan nie; dat diere, plante, riviere, berge, bome, klippe siele besit…

Teilhard de Chardin was 'n groot animis - seker die dat hulle/KB sy boeke so promoveer..

Henrietta said...

Dis baie ontstellend Liza. Dit is "doktore" wat in teologie geskool is wat daardie dokument opgestel het, so hulle behoort presies te weet wat die implikasies is van wat hulle geskryf het.