Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

10/02/2013

Gesiene kerkleier se kommentaar op beoogde "Eietydse Apostolicum"

Met gróót waardering het ek hierdie kommentaar van prof Johan Janse van Rensburg op die beoogde "Eietydse Apostolicum" gelees ( en dankie Wynand vir die plasing!): http://hierstaanek.com/2013/10/02/prof-janse-van-rensburg-oor-die-apostoliese-geloofsbelydenis-n-eietydse-uitleg-die-vernietiging-van-ons-belydenisgrondslag/

No comments: