Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

9/10/2013

Sensational gold discovery on Templemount, Jerusalem!

"A breathtaking, once-in-a-lifetime discovery," Dr. Mazar said Read more here: http://www.sciencedaily.com/releases/2013/09/130909121906.htm

4 comments:

Henrietta said...

“This is the biggest gift we could get for the new year and for Eretz Israel .... I consider this so important, as it relates to King David and shows the biblical story is more than anyone ever believed,” Dr Eliat Mazar said.


http://www.jpost.com/National-News/HU-archeologist-presents-unprecedented-gold-findings-from-Temple-Mount-325619

Liza-Nel said...

Baie interessant. So onlangs nog soos in 1992 het party geleerdes vol vertroue beweer dat daar geen letterlike kriteria bestaan om te glo dat Dawid meer geskiedkundig as Josua, Josua meer geskiedkundig as Abraham en Abraham meer geskiedkundig as Adam is nie - maar een jaar later, het argeoloë wat in Galilea opgrawings gedoen het, ’n 9de eeuse v.C. inskrywing oor die “huis van Dawid” ontdek.

Jeffrey Sheler, ’n bekende en bekroonde joernalis en godsdiensskrywer vir die U.S.
News & World Report
, skryf as volg: “Die fragmentêre verwysing na Dawid was ’n geskiedkundige knuppel in die hoenderhok. Nog nooit tevore is die bekende naam van Juda se antieke soldaatkoning ... in die rekords van die Oudheid buite die bladsye van die Bybel gevind nie”
(Is the Bible True?)

So terloops - dit val my op dat daar dwarsdeur die artikel verwys word na tydperke as BCE/CE (before common era en common era) - dus om polities korrek te wees en nie aanstoot te gee nie word daar deesdae weggedoen met BC/AD soos ons dit nog altyd gebruik het.

Henrietta said...

Dankie vir die inligting Liza - ja ek dink dis veral Ortodokse Jode wat die BCE/CE terme gebruik omdat hulle nie Jesus as die Messias erken nie. Hulle hou ook niks daarvan as mens van die "OU" testament praat nie! Vir hulle bestaan die "Nuwe Testament" mos glad nie.

Henrietta said...

Hier is meer oor die CE:

http://en.wikipedia.org/wiki/Common_Era

Ek het 'n idee dat sommiges "common" met 'n negatiewe konotasie gebruik :))