Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

8/13/2013

SLYP DAARDIE BYL!

Prediker 10 vers 10 : As die byl stomp word en nie geslyp word nie, moet jy meer krag gebruik. Dit betaal om jou verstand te gebruik. Abram Lincoln moes hierdie vers geken het, want kyk wat het hy gesê: “Give me six hours to chop down a tree and I will spend the first four sharpening the axe.”

No comments: