Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

8/29/2013

Disneyland at Victoria Falls in Zim ... Mugabe's grandiose idea...

Read more here: http://www.telegraph.co.uk/travel/travelnews/10269108/Zimbabwes-Disneyland-plans-inappropriate.html And thanks to BEELD newspaper for the cartoon!

3 comments:

Liza-Nel said...

PRESIDENT Robert Mugabe on Thursday took time to reflect on the harshness of mortality and lamented the fact that people could not live forever as he buried a liberation war colleague at the National Heroes Acre in Harare. - New Zimbabwe, 28/8/2013

Hehehe."Thanks for small mercies", want as hy vir ewig moes bly leef het weet ek sowaar nie wat hy volgende sou optower nie.

Henrietta said...

Ek het 'n paar jaar terug statistieke gelees van een van die DA-leiers hier by ons wat gevra het, hoe kan mens jouself nog leier van 'n land beskou as daar net 35% van die inwoners van jou land nog daar woon ( en dan stem so min nog vir hom!).

Al wat ek weet is dat hier 'n reuse krisis in die onderwys in Limpopo gaan wees as dinge weer "normaal" is daar en al die Zim onderwysers terugaan ... Ons eie dorp wemel van Zimbabiërs meesal tuinwerkers ( my eie!) , op plase en in die boubedryf. Hulle is baie hardwerkend en praat pragtige Engels!

Henrietta said...

BAIE dankie vir die mooi versie uit 2 Kor 4 - dit pas nogal hier by ons gesprek oor die mense van Zim!! Ek het iewers gelees in die Philips-vertaling lees die laaste sin SO: "Knocked down but not knocked out" - soos 'n bokser wat nog besig is in 'n geveg!