Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

6/08/2013

Is this wisdom, or a joke?

Albert Einstein once said : 'Everyone is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid'.

2 comments:

Liza-Nel said...

Ek weet darem nie of almal die potensiaal het om genieë te wees nie. Ek meen kyk nou na die ou op die foto hieronder...ek twyfel of hy bo sou kon uitstyg.

In Outliers, the Story of Success skryf Malcolm Gladwell onder andere dat talent en begaafheid wel aan die grond lê van die grootste uitblinkers se sukses, maar niemand, sê Gladwell, nie eens ’n genie nie, het nog ooit op sy eie sukses behaal nie. Daar is buitefaktore wat met jou afkoms, jou kultuurgroep, selfs jou geboortedatum te make het, wat ’n ingrypende rol speel.
Outliers of uitblinkers is mense wat geleenthede gekry het en dit aangegryp het. Dus sal die koerantverkoper slegs maar net kan bly droom van ‘n ‘mansion’ en ‘n rooi Ferrari iewers...

Henrietta said...

Ja Liza daar is die ou uitdrukking: "die regte persoon , op die regte tyd, op die regte plek" wat min of meer Outliers probeer sê, lyk dit my.