Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

6/13/2013

Goodbye ( Uncle) Sam, hallo my Tjaaina... (vervolg: Derde Hoofstuk)

Daar is al twee maal op hierdie blog verwys na die huidige SA-regering se gevry na Sjina.
In ‘n artikel in vandag se Beeld word dit steeds duideliker dat ons ANC-regering hard prober om weg te kom van die Westerse lande en kliphard na die BRIC-lande te vry – lees hier: http://www.beeld.com/opinie/2013-06-12-waarom-mag-obama-nie-praat

Ieder woelt hier om verandering, maar ons weet: “My (ons) tye is in U Hand” ( Ps 31:15)

3 comments:

Liza-Nel said...

The New Age - Gupta koerant beweer glo dat die Waterkloof-fiasko Suid Afrika se bande met dié BRIC land ernstige skade berokken het...
"The handling of the issue and the disrespect shown to high-profile Indian guests have caused serious damage to our relations with an important member of the Brics bloc."

Hehehe...Zuma sal seker hard moet "kiss and makeup"...



Henrietta said...

Agggg die grappige Gupta-tjies - skuil dus nou agter hul land se deelwees van die BRIC-groep?? Ou Zoempies is seker half-permanent besig om soentjies uit te deel :))

Henrietta said...

Blykbaar is die Voortrekker Monument 'n baie gewilde toeriste-aantreklikheid vir die Chinese en doen die bestuur van die monument baie om aandag aan hierdie besondere toeriste te gee. Dié Monument het ook 'n besondere toekenning in China gekry ( lees in die berig daarvan) :

http://www.mediaclubsouthafrica.com/culture/3334-monument-gets-nod-from-far-east-visitors