Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

6/19/2013

Die Vrystaatse Sinode laat spotprenttekenaars na hul penne gryp ...

2 comments:

Henrietta said...



'n Kostelike verwysing na iets wat Sir Winston Churchill gesê het in hierdie stuk van Dr Tommie Breitenbach op sy blog wat ook oor Belhar handel:


http://waterswaarrusis.blogspot.com/2013/06/wat-is-die-prys-vir-kerkeenheid.html

Liza-Nel said...

As mens op Facebook en elders lees dan kan die F-woord maar net sowel as kanseltaal erken word...lyk my dis die uiterste vorming van vryheid vir seker prekante om daai woord deesdae op sosiale netwerke te gebruik.