Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

6/07/2013

A man may dream, mayn't he??


He seems to have found the ideal "workplace" ...

2 comments:

Liza-Nel said...

Dit lyk beslis lekkerder as toi-toi en klipgooi...;)

Henrietta said...

Of "bollie-gooi" ( hoe noem die koerante dit: "poef-politiek!")