Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

5/08/2013

Gupta admit it, Zapiro is spot on again!

3 comments:

Liza-Nel said...

BWAAAHAAA...Ajay, Atul and Rajesh. Daai drie gaan nog vir baie Zapiri-humor sorg. Die 'Dirty Dancing' spotprent van Helen Zille en die Guptas - na aanleiding van die Gupta donasie - is ook skreeu snaaks.

Henrietta said...

Ja Liza, die mense hier het behoorlik Gupta-koors! Kyk al hierdie snaakse woorde in die Engelse pers:

http://www.dailymaverick.co.za/article/2013-05-07-the-gupta-gollyword-glossary/#.UYqWoUrsMjF


En Justin Bieber kuier mos nou hier ... hier is word die Gupta’s ge-Bieber:

http://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=3M3pZ561EPs

Henrietta said...

“Parioke” op die Gupta’s “Who! Who! Who! who let the Gupta’s land?

http://www.youtube.com/watch?feature=player_detailpage&v=kIbFEMeqP9o


* Pareoke - parody + kareoke