Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

4/05/2013

Oranjemund street breakfast


Spesiaal vir JOU Liza!

4 comments:

Henrietta said...

Op Facebook gekry, weet nie wie die oorspronklike foto geneem het nie.

Liza-Nel said...

:))) Dis 'n algemene gesig in Oranjemund en hulle kan nogals lastig raak.

Ons het weer hier in die Olympia woonbuurt dieselfde geval met die Kudus wat kom inloer - in baie gevalle asg van hondsdolheid.

Henrietta said...

Ek het op Oranjemund se NG Kerk se webblad gesien daar is 'n klein insetsel waarop die bokkies ook prominent is. SJOE ek het nie geweet kudus kan ook hondsdolheid optel nie!! Mens lees ook van tyd tot tyd hier in SA van gevalle (byna altyd van honde) in die kleinnnnn beriggies wat gebruik word om gaatjies op te vul ... ek het eenmaal van 'n hondsdol meerkat gelees en een keer by 'n jagplaas hier naby ons waar 'n jakkals wat 'n bewaarder skrams gebyt het positief getoets het. Gelukkig het laasgenoemde oorleef.

Henrietta said...

Die man het oorleef bedoel ek , die jakkals natuurlik nie ;)))