Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

3/17/2013

Prof John Lennox : Theism versus atheism: Oxford don puts the case for God

 At the University of Cape Town. You MUST read this and make sure that you watch the VIDEO! http://www.uct.ac.za/dailynews/?id=8405

5 comments:

Liza-Nel said...

Soos wat ek elders ook gesê het sit Lennox die wetenskap behoorlik op sy plek:

"Lennox described world renowned physicist and cosmologist Stephen Hawking's recent statement that philosophy was dead and that scientists had become "the bearers of the torch of discovery in our quest for knowledge" as "startling" and said this was, in itself, a philosophical statement.

"It's not a statement of science but, rather, a metaphysical statement about science," he added. "The view that scientists have become the bearers of the torch of discovery smacks, of scientism."

There was no inconsistency in being a scientist of the highest level, and simultaneously recognising that science was not in a position to answer every kind of question, including some of the deepest questions humans could ask.

Hawking's flawed view of philosophy led to a flawed view of God, said Lennox. Without God, there would be nothing there for physicists like Hawking to study..."

Ek is verheug dat daar nog geleerdes van sy statuur is wat nie skaam is om onbeskaamd die bestaan van God en Jesus Christus te bely en om in debat daaroor met die wêreld te tree nie.

Henrietta said...

Ai Liza jy vat dit so mooi saam! Ek lê ook gedurig my eiertjies oor "scientism" oftewel die verheerliking van die wetenskap, wat die werklikheid erg verskraal

Liza-Nel said...

Francis Schaeffer het by geleentheid gesê Christianity is the greatest intellectual system the mind of man has ever touched.

God het aan die mens die wysheid en insig/intelek gegee om in Hom te glo! Daarom dan dankie aan mense soos JL et al wat hulle godgegewe intelek tot die verstaan en uitbreiding van Sy koningryk gebruik.

Henrietta said...

PUKKE se ouditorium was vanaand volgepak ... sover ek weet is hy more ook daar, mag dit weer so wees! Terloops -
DANKIE vir die mooi aanhef tot ons blog - jy is 'n STER!

Liza-Nel said...

Dankie. Die verandering is met die oog op die Paastyd/boodskap. En ter bevestiging van ons geloof dat Christus werklik liggaamlik opgestaan het - in teenstelling met al die "slim" en anderse vertolkings wat deesdae die rondte doen.