Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

3/03/2013

Moenie die hand byt wat jou voed nie......

The moral of the story...


14 comments:

Henrietta said...

Giegiegie... kostelik! Terwyl ons sulke dierlike spreekwoorde gebruik: Daar is een wat iets sê soos 'n donkie stamp nie sy kop twee maal teen dieselfde klip nie ... partymense probeer slimmer wees as 'n donkie...

Jaco Steyn said...

Maar ons weet nog nie wie eintlik gelieg het nie - Jean of sy base? Sal ons dit ooit uitvind, selfs na Jean se tugverhoor?

Liza-Nel said...

"Catch 22" Jaco.

Henrietta said...

Jaco, waarom sou Dr Chris Jones aan die debat onttrek het? Wat hy sê, weerspreek mekaar, maak net nie vir my sin nie:

http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Teoloog-onttrek-aan-godsdiens-gesprek-op-Woordfees-20130303

Jaco Steyn said...

Iets is nie “lekker” met die hele gedoente nie. Dis interessant dat daar nog steeds iemand van die NG Kerk is wat aan die gesprek gaan deelneem, nl. dr. Francois Wessels.

Ook interessant is die onlangse bedanking van Tobie Wiese vanuit die direksie van die Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk - http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Kerkbode-Bedanking-na-herrie-20130301

The plot thickens...

Henrietta said...

Wat mense vermoed het, het toe gebeur:
http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Kerkbode-en-sy-nuushoof-se-paaie-skei-finaal-20130304
“As mense wind saai, sal hulle ‘n storm oes.” (Hosea 8 vers 7)

Henrietta said...

Jaco ek vermoed dat Tobie Wiese bedank het as direkteur sodat hy JO se werk by Kerkbode kan oorneem. Hy het verlede jaar waargeneem toe JO en Adri-Louise albei siek was

Liza-Nel said...

Jaco jy bedoel seker "the plot sickens?" :))

Liza-Nel said...

"Jaco ek vermoed dat Tobie Wiese bedank het as direkteur sodat hy JO se werk by Kerkbode kan oorneem. Hy het verlede jaar waargeneem toe JO en Adri-Louise albei siek was"
Hoekom dan bedank uit die direksie van die Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk waarvan KB deel is as jy dit oorweeg om aangestel te word as Nuusredakteur van KB?

Dis om die minste te se uiters verwarrend.



Henrietta said...

Liza miskien kan die man nie "multi-task" nie? ;)))

Jaco Steyn said...

Na ek julle kommentare hier gelees het, kan ek ook nie meer "multi-task" nie ;)

Dis vir my ook vreemd dat Tobie bedank het sonder om die werklike redes daarvoor bekend te maak...

The plot SICKENS :)

Liza-Nel said...

Nou toe Jaco, lyk my jy kry baie "inside information" van iewers af - hou ons op hoogte...

Jaco Steyn said...

@Liza-Nel. Ek het die vorige kommentaar geskryf toe ek nog nie eens bewus was van die artikel wat in Sondag se Rapport geplaas is oor die briewe wat aan Pieter Fourie en Danie Mouton geskryf is nie...

Jaco Steyn said...

Maar ek sal julle nog steeds op hoogte hou van sake ;)