Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

3/10/2013

Die “Jean Oosthuizen versus Kerkbode “-debakel

Nog is dit het einde niet: Jean Oosthuizen sê sy sê in die debakel http://hierstaanek.com/2013/03/10/wat-glo-jean-oosthuizen/

1 comment:

Liza-Nel said...

Die sweer moes een of ander tyd oopbars. En die wond sal net kan genees as as daar behoorlik huisskoongemaak word. Wat van die ander koppe in die "debakel"...?