Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

2/16/2013

KERKBODE versus WOORDFEES

Ek dink nie die NGK-leiers hou daarvan om SO uitgebeeld te word nie .... gaan iemand pak slae kry hieroor?

3 comments:

Henrietta said...

Dit gons op verskillende plekke, onder andere in Die Burger en ook op Kerkbode se FB blad is daar 'n lewendige bespreking. Hier is 'n skakel na KB se FB:

http://www.facebook.com/kerkbode/posts/585298754832087

Henrietta said...

Hier is twee berigte in die Burger:

http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Kerkbode-se-nee-vir-Woordfees-20130212

http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Kerkbode-gee-redes-20130214

Henrietta said...

Gerugte in die wandelgange wil dit hê dat 'n Kerkbode amptenaar wat nou by die dinge betrokke was, blykbaar in die warm water is ... ??