Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

1/31/2013

I am a Christian...

1 comment:

Henrietta said...

Ek kan net “Amen!” daarop sê en ek is seker Paulus sou ook, onder andere skryf hy in 1Tim 1:15: "Dit is ‘n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word, dat Christus Jesus in die wêreld gekom het om sondaars te red, van wie ek die vernaamste is."