Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

12/25/2012

A Perfect Nativity Scene

 Nativity Scene was erected in a church yard. During the night the folks came across this scene. An abandoned dog was looking for a comfortable, protected place to sleep. He chose baby Jesus as his comfort. No one had the heart to send him away so he was there all night.
(Note the breed of the dog - German Shepherd!)

1 comment:

Henrietta said...


Aaggg dis te dierbaar! Ons het een Alsation, en een kruis tussen 'n Alsation en 'n poolhond - laasgenoemde is reusagtig groot en dink hy is die Eerste Baas van die Plaas .... as hy so 'n kansie kon kry, sou by ook by die Babatjie gaan lê het!