Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

9/02/2012

Kom lente, liewe lente....

Dankie Liza vir die vrolike prenkie van die sebratjie wat so uitgelate huppel tussen die veldblomme!

Sekere verse uit Hooglied 2: “Want kyk, die winter is verby ........ Die bloeisels word gesien
die land, die sangtyd het aangebreek, en die tortelduif laat sy stem hoor in ons land. Die
vyeboom laat sy voorvye uitswel, en die wingerdstokke wat bloei, versprei geur.”

Die foto hierby is van Namakwalandse blomme buite Nieuwhoudville.

No comments: