Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

7/23/2012

Skoonmaak van die kerk nodig, vóór herlewing kom . . .

Só sê JUIG se redaksie. Lees by hierdie skakel :
http://hierstaanek.com/2012/07/23/juig-tydksrif-die-ng-kerk-moet-skoongemaak-word-voor-daar-herlewing-kan-kom/

2 comments:

Yf said...

Eintlik is die stil-tevrede gedagte by my dat die kerk dit nie hoef te doen nie. Die beswaarde verdraagsames wat so onverdraagsaam is teenoor die huidige dogma (ja ek weet dis nie al te suiwer nie) loop sommer van self. (As hulle bly sal die dogma nog onsuiwerder word). Hoe ver moet mens nou eintlik agteroor buig, want daar is ook die beginsel van "stof van die voete afskud" wat deur Christus en Paulus genoem word. Ek het al gewonder of dit 'n idiomatiese uitdrukking van die tyd was?

In elk geval, dis jammer hulle verwerp selfs die afgewaterde suiwerheid van die leer en vir diesulkes wat hulelself weereens daaraan onderwerp om soekend te word met al die onsekerheid wat dit meebring, is ek jammer

Henrietta said...

AS hier 'n "laaik" knoppie was om te druk, het ek dit gedoen Yf! Dankie