Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

6/20/2012

'n Pappa is iemand wat vir jou uit die Bybel lees, al dink almal

jy verstaan nie.

2 comments:

Henrietta said...

My seun Cassie wat vir sy oudste seuntjie Willem lees - toe was hy nog nie 6 maande oud nie.

Danie Loots said...

Indrukwekkend. Ons land het meer sulke Pappas nodig.