Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

5/15/2012

Op brief aan NGK broeders (seker susters ook!)

Dank die Here vir dapper mense soos Ds Kobus van der Walt wat hom onbeskaamd by die Here se saak skaar! Mag dit wyd uitkring. Dr Wynand Louw het dit hier geplaas: http://hierstaanek.com/2012/05/15/gereformeerde-baptiste-predikant-se-pastorale-brief-aan-die-ng-kerk-die-ng-kerk-het-koers-verloor-en-in-sommige-gevalle-selfs-die-reddende-geloof-versaak/

No comments: