Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

4/14/2012

“Kan wetenskap ‘n mens van die liefde leer?”

Dana Snyman is 'n woord-kulkunstenaar. Kul-jou-hier-kul-jou-daar-en-siedaar! Lees Dana se rubriek hier: http://www.dieburger.com/Rubrieke/DanaSnyman/Kan-wetenskap-n-mens-van-die-liefde-leer-20120412
"Nature can teach us many things about God. It can show us His wisdom, His intelligence, and His mighty power. But nature, in and of itself, does not teach us that God is a God of love. We needed the death of God the Son, Jesus Christ, to ultimately demonstrate that.” (Past. David Guzik)

2 comments:

Liza said...

Nee wat nes die Spreuke-digter van ouds gewonder het oor die liefde tussen 'n man en vrou sal Dana Snyman ook maar moet bly wonder of die wetenskap hom iets van die liefde kan leer. Filosowe en sielkundiges sal tot aan die einde van die tye tesisse skryf oor daai misterieuse chemie tussen die twee geslagte... sonder om ooit 'n aks nader aan 'n verklaring daarvoor te kom.

Henrietta said...

Ja Liza, dis 'n kostelike stuk in Spreuke 30 vers vers 18-19: Daar is drie dinge, nee, vier wat bo my begrip is, wat ek nie verstaan nie: hoe 'n aasvoël in die lug bly, hoe 'n slang teen 'n rots op seil, hoe 'n skip op die diepsee vaar en hoe die liefde tussen 'n man en 'n meisie werk.