Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

6/03/2011

Solipsism

.... is the philosophical idea that only one's own mind is sure to exist.
The term comes from the Latin solus (alone) and ipse (self). Solipsism is an epistemological or ontological position that knowledge of anything outside one's own specific mind is unjustified . The external world and other minds cannot be known and might not exist. In the history of philosophy, solipsism has served as a skeptical hypothesis (dankie Liza!)

1 comment:

Henrietta said...

Ons het 'n wonderlike vroeë Pinkster gehad met besoekende predikers van Moreleta Park en een van hulle het iewers gepraat van die "onheilige drie-eenheid: I, me and myself" ... om een of ander rede herinner hierdie woord my daaraan...