Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

5/25/2011

FERDI MULDER oor RSG!!

FERDI MULDER môre-oggend tussen 7 en 8 op RSG oor sy boek OPGESTAAN!! Luister gerus!

No comments: