Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

5/07/2011

Lesenswaardige artikels ....


Los die Coke en chips, dis sleg vir jou lewer, niere en tande. Koop liewer hierdie maand se JUIG. Lekker sinvolle artikels oor Fundamentalisme; Hoekom Sekulêre linkses Christen-Regses verag, en ‘n dringende beroep op leraars en ouers (MOET LEES!)
http://www.juig.co.za/issue.php

No comments: