Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

4/29/2011

"Kyk, Hy kom!"

Kom ons sit vasgenael en verkyk ons aan die luisterryke troue van William en Kate, maar kom ons kyk vorentoe, na ‘n duisendemale heerliker geleentheid, wanneer ons Bruidegom ons kom haal!
http://www.webwoord.co.za/MediaFiles/%5Cgs166.txt

2 comments:

Liza said...

Henrietta ek dink Sy koninkryk was gister vir 'n wyle sigbaar tydens die aangrypende huweliksseremonie in die indrukwekkende Westminster Abbey.

Bishop of London’s Royal Wedding Sermon.
Be who God meant you to be and you will set the world on fire.

So said St Catherine of Siena whose festival day this is. Marriage is intended to be a way in which man and woman help each other to become what God meant each one to be, their deepest and truest selves....Lees volledige boodskap kliek hier

Henrietta said...

Ai Liza, staatmaker: JY! Ek het oopmond-verbaas geluister, ook na die gebed wat die 2 geskryf het, en gewens ek kon dit weer lees/hoor. Die "maple" bome wat op Kate se aandrang ingebring is, is simbool van getrouheid en belofte!