Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

2/23/2011

Veels geluk Henrietta!

2 comments:

Danie Loots said...

Baie geluk Henrietta. Ek vertrou jy het 'n lekker dag gehad. Mag jy hierdie jaar sommer baie liefde en vreugde saam met jou mense geniet. En jou oog op Jesus hou, al kom daar vervolging en aanvalle uit die wereld uit.

Henrietta said...

Innig dankie vir die mooi , bemoedigende wense, Liza en Danie!

Veral dankie dat jy ónthóú het Liza! (bloos bloos bloos) ek dink jy het 20 Februarie verjaar, en ons het vergeet....