Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

1/03/2011

Artikel oor “Die Trojaanse perd” in JUIG!


Dit is elektronies beskikbaar – koop die tydskrif, daar’s BAIE meer in as op die webblad! Lees hier: http://www.juig.co.za/article.php?id=114

1 comment:

Henrietta said...

Liza, dit lyk my dit is of sal in Namibië beskikbaar wees? Die laaste 12 bladsye is NET vir julle daar - - Pure Namib, tot die advertensies!