Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

12/15/2010

Ons juig oor JUIG!


Kyk uit vir die Januarie 2011-uitgawe van die tydskrif Juig!. Dit gaan 'n artikel bevat wat die boek bespreek.

No comments: