Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

12/31/2010

'n Voorspoedige 2011 vanuit die bos...!!

1 comment:

Henrietta said...

Baie dankie Liza vir jou kenmerkende , unieke en besondere Nuwe Jaarswense - ons dierevriende wat jy so pragtig uitbeeld, laat my sommer met nuwe moed na 2011 uitsien!