Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

12/20/2010

Die wyse manne : vreemdes maak Baba Jesus Koning

Die wyse manne : vreemdes maak Baba Jesus Koning
(Dankie Liza vir die feestelike versiering van ons blog en ons eie Suid-Afrikaanse Kerslied daarby!)
As mens aan die wyse manne dink , is dit hoofsaaklik net dat hulle uit die Ooste gekom het, en dat hulle kosbare geskenke met simboliese betekenis vir Baba Jesus gebring het – maar wie was hulle regtig, en hoe het hulle geweet van die Koning wat gebore wou word? (Lees verder)

6 comments:

Henrietta said...

Ek het jare gelede oor Radiokansel ‘n preek van John MacArthur oor hulle gehoor, en na al die jare die preek op Internet opgespoor. Ek was opnuut verstom oor hoe alles in die Bybel soos ‘n legkaart inmekaar pas. EN, soos die Afrikaanse stuk sê, dat die Skrifgeleerdes wat EINTLIK moes wéét wie die Baba Jesus is, dit nie weet nie, maar mense uit ‘n ver heidense land.....

Lees hier: http://www.bybelkennis.co.za/Algemene-Artikels-Bybelse-Temas-en-Sake/Die-Wyse-Manne.html
Maar veral hier: (John MacArthur): http://www.biblebb.com/files/mac/sg2182.htm

Waar lees ons oral van hierdie wyses?
Jer 39 vers 3 en dan veral in Daniël: 2:10 en 27; 4 verse 7 - 9; en 5:11.

Hier is vir julle ‘n kort uittreksel uit John MacArthur se stuk:

Conclusion
Isn't it exciting to you how God controls history? And do you know why it is so fascinating? Not because it is just a bunch of historical facts, but because you are seeing God at work. History is His story. Long ago He picked out a man named Daniel and put him in a place to influence some men so that they could arrive in perfect timing.
You say, "Well, why does Matthew present this?" Matthew, all the way through his Gospel, is trying to tell the world that Jesus Christ is King. And just to make sure nobody misses the point, he records the most famous king-makers in the world coming and bowing down at His feet. It's all a part of Matthew's strategy. If Israel isn't going to acknowledge Christ as King, then God is going to drag a bunch of people from Persia to acknowledge it.
God has masterplanned history. And the sad part of this particular bit of history is that the people who should have known the great significance of the event missed it, and the people from way off who should have never guessed it could happen, showed up and worshipped the One who came to the Jew first and also to the Gentiles (cf. Rom. 1:16). Jesus came and said, "I am not sent but unto the lost sheep of the house of Israel" (Mt. 15:24). Israel turned her back on Christ, and so He called a people from those who were not formerly His (Rom. 9:25). He reached out to the Gentiles, Romans says, and grafted us in (11:17). Even the unbelief of His own people could not prevent the Messiah from being honored as Jesus made clear in Luke 19:40 that if the people wouldn't praise Him, "the stones would immediately cry out." Therefore, when the King arrived, and His own people wouldn't praise Him, then God made sure that there was somebody there to do it.
And you know in our world today, people celebrate Christmas by passing around Christmas cards. They look at the Wise Men, but few really understand the significance of their presence before that Child. There are some of us, however, who have followed the example of the Wise Men and bowed down to the "KING OF KINGS, AND LORD OF LORDS" (Rev. 19:16b).

Danie Loots said...

John MacArthur het 'n ongelooflike talent om die Bybel oop te breek vir 'n mens.

Ek lees hierdie artikel van jou en sien weereens presies hoe ineengevleg die verkillende dele van die Bybel is. Dan staan ek verbaas oor mense wat nie die Bybel glo nie. Ek sien God se vingerafdrukke oral in die Bybel, net soos oral in die natuur.

Watter ander brille gebruik sommige mense? Wat mis hulle nie alles nie? Ek voel ek mis steeds so baie, wanneer ek op skatte soos hierdie afkom, hoeveel mis die ongelowiges nie? Hoe moet Vader se hart voel vir hierdie kinders wat Hom doelbewus miskyk of weg redeneer?

Dankie vir hierdie stuk, Henrietta.

Henrietta said...

Danie, soos jy staan ek net in verwondering oor hoe die evangelie, die Goeie nuus aangaande Jesus, die Seun van God, soos 'n goue draad van Genesis tot Openbaring loop. Het jy John MacArthur se "The Truth war" gelees? Daarin sit hy soos hy gewoonlik doen, sy vinger op die seer plekke van hoe valse godsdienste hand oor hand toeneem.

Gaan na http://books.google.com/ Tik in die soekvenster : “The truth war”. Klik op die boek se voorbladprentjie. Daar is enkele hoofstukke uit die boek. Lees en geniet!

Liza said...

Wise men and women still seek Jesus...may it be our greatest desire to seek Jesus with all our hearts and souls and minds and strength. We may not know where the journey will lead us or how long it will last or what we will find when we get there. But the journey is part of the gift we offer the One who gives us life.

Henrietta said...

Liza, waaruit kom dié treffende woorde?

Liza said...

To Know Christ and Make Christ Known
-Occasional musings by Don Yeager