Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

12/05/2010

Nou beskikbaar....

2 Nou ja Pretorianers, die van julle wat belangstel in ons boek "Die Trojaanse perd in die NG kerk" , (sien die skakel hierby) - dit is in Pretoria. Gaan na http://www.glodiebybel.co.za/ vir meer besonderhede. Ek is jaloers op julle, want ek kry myne eers Sondag, wanneer ons 'n dankdiens daar hou....

No comments: