Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

11/28/2010

'Don't look away: act against abuse'

'Don't look away: act against abuse' - This is the theme of the 16 days of campaigning against abuse of women and children in South Africa. It reminds one of the parable of the Good Samaritan in Luke 10 - with people walking past unconcerned, but the Samaritan is the one who "does not look away" ....(Read more about the UN campaign here: http://www.un.org/womenwatch/daw/news/vawd.html and the campaign in South Africa here: http://www.southafrica.info/services/rights/16days-241110.htm

9 comments:

Liza said...

Me. Joan van Niekerk, nasionale direkteur van die organisasie Childline en een van die 20 skrywers van die boek Sexual abuse of young children in Southern Africa (2004) meen dat seksuele geweld teen kinders met tot 400% toegeneem het in daardie jaar. Sedertdien het dit seker al verdubbeld ... Die gemiddelde ouderdom van slagoffers het drasties afgeneem, van 12 jaar tot onder 7 jaar. Selfs die ouderdom van die seksuele oortreder het afgeneem tot onder 18jaar. Daarby kom wreedheid al hoe meer voor en neem bendeverkragtings toe (soos die meer onlangese geval by ‘n Johannesburgse skool). Hoe gemaak? Daar word beweer dat een van die grootste oorsake die sterk beskouing in die gemeenskap is dat vroue aan mans ondergeskik moet wees..., maar dan lees jy ook hoe vroue toelaat dat daar op partytjies van hul naakte lywe kaviaar geeët word!? Is ons nie deels die oorsaak van ons eie ellende en uitbuiting nie?

Henrietta said...

Ja Liza dis afgryslik ... Ek weet in armer gebiede hier in Limpopo is die toestande so haglik dat klein dogtertjies hul liggame verkoop net om hongerpyne te stil...

My gunsteling HIV-plakaat se opskrif was: "MEN make the difference". Want ek dink steeds as mans die regte siening van die vrou as beelddraer van God het, sal sulke dinge nie gebeur nie.

Dan is ek bevrees is van die "dronkgrappies" ongelukkig baie waar, soos die een wat sê: na twee drankies is alle vet vroue maer, na drie is alle lelike vroue mooi en na vier is VIGS nie meer 'n faktor nie....

Henrietta said...

Dis nou al elf jaar wat hierdie program wereldwyd gedryf word, en tog lyk dit asof die geweld net meer en meer word? Weer miljuisende rande in die water gegooi? Dit sê vir my bewusmaking alleen is nie genoeg nie - wat dan??

Anonymous said...

buy soma online soma drug carisoprodol - carisoprodol 350 mg street price

Anonymous said...

online ambien ambien drug interactions list - best ambien stories

Anonymous said...

zolpidem without prescription ambien rx online - ambien cr zoloft

Anonymous said...

buy cheap soma buy soma without script - soma online offer code

Anonymous said...

buy valium online canada buy valium australia online - valium pill dose

Anonymous said...

can you buy valium online no prescription valium effects and side effects - valium 10 mg orange