Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

10/02/2010

“ Los Heroes de Chile” .....

Pragtige verhaal oor die 33 mynwerkers en hul families, hier:

http://www.beeld.com/By/Nuus/Los-Heroes-de-Chile-Hoe-33-myners-n-simbool-geword-het-20101001-3

Dit lyk asof hulle oor 'n paar weke uitgelig gaan word - sal antwoord op BAIE gebede wees....

6 comments:

Henrietta said...

Dit is dalk gouer as wat mens dink! Hier op CNN:
http://www.cnn.com/2010/WORLD/americas/10/05/chile.miners.rescue.plan/index.html?iref=allsearch

Henrietta said...

Die héél nuutste is dat daar moontlik hierdie naweek al met die finale reddingspogings begin gaan word! Volgens CNN gaan die sterkste, gesondste manne eerste een-een uitgehaal word.

Die grootste vrees is dat die beweging die gat kan laat toeval... ek dink honderde duisende mense bid dat dit NIE sal gebeur nie...

Henrietta said...

Die boor het vandag deurgebreek! Nou vir die gevaarlike werk om een vir een na bo te bring...

Henrietta said...

"Die Chileense president, Sebastian Pinera sê hy hoop die 33 mynwerkers wat reeds vir twee maande ondergronds vasgekeer is na 'n rotsstorting sal hierdie week bevry word. 'n Reddingskag na die mynwerkers is vroeër voltooi. Die minister van mynwese, Laurence Golborne het vroeër gesê dit kan tussen drie en tien dae neem voordat die werkers deur die reddingskag na die oppervlak gebring kan word. Ingenieurs moet nou bepaal of die skag met metaal uitgevoer moet word om dit te verstewig voordat die werkers een vir een opgehys kan word".(RSG -nuus, vanoggend)

Liza said...

Drama op drama...

"Yonni Barrios may have been feeling trapped long before a landslide sealed him inside a Chilean gold mine last month.

As Barrios awaited rescue along with 32 other miners, his wife and his mistress met each other thousands of feet above, at a vigil for the men stuck in the mine. Marta Salinas, 56, says she heard the other woman calling her husband's name as families gathered to pray for the workers.

Salinas told The Sun in London she was "horrified" but plans to keep her man. "Barrios is my husband. He loves me, and I am his devoted wife. This woman has no legitimacy," she told the British paper.

But the other woman, Susana Valenzuela, said she and the trapped miner will stay together. "We are in love," she told the paper. "I'll wait for him."
-AOLNews

Sjoe - dit gaan 'n ongemaklike wedersiens wees. Wel hy het ten minste lank genoeg tyd gehad om na te dink oor alles...

Henrietta said...

SJOE, hoe toevallig kan DIT wees... ja dit sal nogal 'n goeie storie vir 'n film maak.... oorgenoeg drama, liefdesintrige !