Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

9/16/2010

Foto's as kunswerke

Dankie Liza vir die laaste paar foto's - ek kyk en kyk, en kyk weer.... Dit is werklik só kunstig gedoen! Mens besef dat diere foto's veral in splitsekondes moet plaasvind, dat die lig net presies reg moet wees en kleur en balans net so belangrike rol speel , EN dan kan jy nie jou foute "doodverf" soos by olieverf skilderye nie! Al sê ons nie altyd iets daaroor nie, het ons gróót waardering vir hoe jy ons blog aantreklik maak, soms met 'n tong in die kies!

7 comments:

Liza said...

Dankie vir die dankie.

Ek dink die bekoring lê in die absolute ongekunsteldheid en opregtheid van ons dierevriende - niks van 'pose' of voorgee nie...

Henrietta said...

Soos Otjie-pot hiernaas - ;))))

Liza said...

I like pigs. Dogs look up to us. Cats look down at us. Pigs treat us as equals...
-Winston Churchill

Hehehehehe.

Liza said...

êrenstig nou...
This pig, is pig, a pig, good pig, way pig, to pig, keep pig, an pig, idiot pig, busy pig, for pig, 20 pig, seconds pig! ... Now read without the word pig.

:))

Liza said...

“The pig and the chicken were on their way to breakfast, trying to decide what to have. When chicken said, ''Let's have ham and eggs.'' The pig then replied, ''That's fine for you, it's a small donation on your part, but it's a total sacrifice for me.''”

Henrietta said...

;)))))) - lekker gelag vir jou laaste twee postings en ja, this idiot did fall for the joke!

Henrietta said...

Oor wat Churchill gesê het: Naas die mens en die aap is die vark blykbaar die enigste ander omnivoor... blykbaar word daarnavorsing gedoen om sekere vark-organe op mense oor te plant...