Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

6/30/2010

Platypus?

Wat het van ons platbek-diertjie geword???? Ek hoop hy kom met 'n maatjie of twee terug.....

1 comment:

Henrietta said...

Hehehe... ek sien Plattie het 'n ewe snaakse maatjie blog toe gesleep....