Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

4/08/2010

Touché Helen...

Oulike spotprent, Liza! Sonder om politiek te praat, móét mens haar ter ere nagee: sy gee nie moed op nie....

2 comments:

Henrietta said...

Dit is ook besonder skerp van haar, om die ANC-gekonkel agter ESKOM se R80 mijard bedelry te ontbloot EN te probeer keer - ons behoort môre te weet of sy suksesvol was.

Liza said...

Ongelukkig toe nie.