Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

4/04/2010

Oproep tot moraliteit in SA

Ds Jannie Pelser het vanaand gepreek oor moraliteit en onder andere gevra: Wie is aanspreeklik vir die moraliteit in ons land en wie se morele waardes moet gevolg word? (lees verder).

1 comment:

Henrietta said...

Hy het ook gesê dis baie moeilik vandag, want die post-moderne mense buig net voor hulself en hul eie moraliteit.

Hy het uit Markus 12 gelees, oor die grootste gebod en gesê liefde is noodsaaklik want die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Die evangelie is absoluut nodig. Daar is net een pad na God: deur Wat ons nodig het, staan in Eseg 36:26: ‘n nuwe hart en ‘n nuwe Gees.