Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

4/01/2010

Galgehumor...

As iemand my ooit vir 'n goeie voorbeeld van galgehumor sou vra, is jou prentjie van die drie priesters ideaal, Liza!

2 comments:

Henrietta said...

Die vak geskiedenis maak ook deesdae ruim gebruik van spotprente om sekere nuusgebeure uit te lig - so hierdie pas seker by die katolieke kerk se bekentenisse wat in die laaste tyd so in die nuus is...

Liza said...

Ja hoe sê hulle - "a picture is worth a thousand words".

Ek wonder wat sal 'n goeie ene wees om die kerk se 'Seisoen van Luister' te illustreer? ;)