Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

2/09/2010

Jesus-gewere

'n Man wat in Suid-Afrika gebore was (intussen oorlede), het in die VSA geweervisiere met Bybelversies op vervaardig. Die gebruik van die sg. “Jesus-gewere” teen die Taliban en Al-Kaïda was ’n oop geheim in die Amerikaanse weermag. Na besware , word toerusting nou na die gevegsfronte gestuur om die versies af te krap.
(Lees hier:
http://www.beeld.com/Content/Wereld/Nuus/1920/bc152e6a26294978bef0c503717e097b/08-02-2010-11-26/Bybelverse_van_soldate_se_wapens__afgekrap)

1 comment:

Yf said...

So hulle kry met 'n knal met die christendom te doen? Hulle sal seker nie probeer om daai skip te sink nie, sal hulle