Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

1/20/2010

"Teïstiese evolusionisme" is 'n oksimoron...

Twee teenstellende begrippe soos hierdie hoort nie bymekaar nie.... (Lees verder)

3 comments:

Henrietta said...

Daar is daar vele Christene wat hulself teïstiese evolusioniste noem, terwyl dit gans en al onmoontlik is want die Bybel en evolusie is onversoenbaar.

Henrietta said...

Kan evolutioniste met oortuiging Sondae in die kerk die 12 artikels van die Geloofsbelydenis nasê?

Yf said...

Evolusie vind tog wel plaas - dink aan tegnologie bv. die motorbedryf. Kan enigeen dit ontken. Dis 'n poging om geloof met wetenskap te amalgimeer. Is 'n christen wat plaat tektonika aanvaar dan 'n teïstiese plaattektonikus en 'n ateïs 'n ateïsitese plaattektonikus? Of 'n teïstiese v. 'n ateïstiese meganikus? Hierdie soort van onderskeid kom tog nie voor nie. Die samevoeging van wetenskap en geloof is nêrens anders ter sprake nie, waarom dan 'n uitsondering maak van een aspek van een vakwetenskap - biologie?