Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

1/23/2010

"Skerfies bewyse"

Interessante artikel van Leopold Scholtz op p.15 in vandag se BY (bylae van o.a. Beeld en Die Burger) oor argeologiese fondse die afgelope tyd (Lees verder)

2 comments:

Henrietta said...

(Ek kry dit ongelukkig nêrens elektronies nie- hoop dit is volgende week wel iewers).

Dis 'n hele bladsy-lange artikel oor die verskillende fondse met 2 foto's daarby.

Hy sluit die artikel af :
"Sommige mense soek graag in argeologiese ontdekkings bewyse dat die Bybelse verhale waar is.

Dit is nie noodwendig in alle opsigte die geval nie, al dui die ontdekkings van die laaste dekade of wat daarop dat die Bybel wel in baie breë trekke 'n taamlik akkurate beeld van die antieke tye gee.

Maar ook aggressiewe minimaliste - en dit sluit ateïstiese fundamentaliste soos Richard Dawkins en sy dissipels in
SA in - SAL HUL WOORDE IN TOENEMENDE MATE MOET SLUK.

Nie dat 'n mens egter so iets moet verwag nie." (Sluit aanhaling van Scholtz).

Henrietta said...

Lees ook hier:
http://holycoast.blogspot.com/2010/01/bible-may-have-been-written-centuries.html

en hier:
http://www.godlikeproductions.com/news/Breaking_News/15544-Bible_Possibly_Written_Centuries_Earlier__Text_Suggests